top of page

Nuwe Jaar Voornemes

Almal begin die nuwe jaar vol moed en energie, gereed om gewig te verloor en reg te eet.

Daar is baie maniere om gewig te verloor, en die beste manier om te sorg dat jy daarby hou, is dat jou kos nie vervelig moet wees nie!

Hier het ons 'n heerlike gebraaide hoenderborsie, met 'n kraakvars slaai. Wat dit besonders heerlik maak, is die Cheatasco brandsousie wat so pragtig pronk!

Die geheim van gesonde kos eet, en daarby te hou, is om te sorg dat dit nie vervelig is nie. Kikker dit op met jou keuse van ons Jissie Sussie reeks souse! Daar is iets vir almal....



ree

Foto krediet: Arushka Bothma


 
 
 

Comments


+27716895907

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2021 by Jissie Sussie. Proudly created with Wix.com

bottom of page